Loading...

Ricus Nel and Band

12 February 2021, Theatre of Marcellus 'n Naam sinoniem met musiek

Ricus Nel se talent en passie vir musiek het oor die afgelope paar jaar van hom 'n huishoudelike naam in Suid-Afrikaanse musiek gemaak. Vingers wat ewe flink met 'n pen as met 'n hele rits musikale instrumente kan toor en sy growwe country-rock stem het die sanger sommer gou by duisende musiekliefhebbers laat aanklank vind.

12 February 2021 | 20h00
Theatre of Marcellus
R300 per persoon
Beskikbaar by Computicket

Winners Circle Afslag:
10% Aflslag

 

Scroll to Top