Loading...

Groet Die Grotman 2

10 November 2019, Barnyard Theatre Emperors Palace Met Wynand van Vollenstee

Dit is 20 jaar later. Grotman en Elize is steeds baie gelukkig getroud ...of is hulle?

Die kinders is tieners. Mans en vrouens verskil steeds en is eintlik van verskillende planete. Is alle mans steeds beheervrate / buffels / trolle / varke? Is alle vrouens steeds gaarders?
Meneer en mevrou, kom herken jouself in GROET DIE GROTMAN 2 en kom skaterlag vir jouself. Meneer, jy gaan beslis die kans kry om vir jou vrou vinger te wys. En Mevrou, jy gaan beslis die geleentheid, om manlief in die ribbes te pomp.

Hierdie produksie is die ideale tonikum vir enige huwelik, met Wynand van Vollenstee as die skreeusnaakse GROTMAN!

10 November
19h00, tickets R180pp

Bookings:
Contact: The Barnyard Theatre Emperors Palace on 011 928 1108 or book online

Disclaimer: The Barnyard Theatre reserves the right to change any shows, dates, prices, cast members & show content without notice.

Scroll to Top