Loading...

Radio Raps

15 July 2022, Centre Court Wedirrit

Niemand het die afgelope twee jaar sien kom nie!
Almal spook en sukkel om kop bo water te hou terwyl ons terselfde tyd sukkel om nie ons koppe te verloor nie.
Mens moet sekere dinge aanspreek, maar deesdae is dit ook belangrik om nie iemand aanstoot te gee nie.
Dis nie altyd vir Jonathan moontlik nie, tog kry hy dit reg in Wedirrit om ons te laat lag vir onsself terwyl hy sy persoonlike struikelblokke deel met die gehoor en mens weer bewus en nederig maak oor ons menslikheid. 

15 Julie 2022 | 19h00

R250 per kaartjie - bespreek by iTicket
70 min
Geen onder 16s

 

Terms and Conditions

Terms and Conditions apply.
Scroll to Top